Paul Blackthorne

Paul Blackthorne
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 5 Maart 1969 (1969-03-05)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Paul Blackthorne (gebore 5 Maart 1969) is 'n Engelse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Lagaan: Once Upon a Time in India (2001) en in die televisiereekse 24 (2001) en Arrow (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy